5x Petrol Attendants
Kern doel van die pos:
Lewer dienste aan OVK kliënte deur die uitvoer van vulstasie take.
Vereistes:
- Graad 11;
- 6 maande ondervinding as petrojoggie.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Luister vermoëns;
- Goeie menseverhoudinge kan handhaaf (Werk met diverse mens. In gevalle waar kliënt kaarte “decline” – weet hoe om die situasie te hanteer met die kliënt).
Verantwoordelikhede:
- Verrig funksionele take (soos gooi van brandstof, kyk na olie ens.) ;
- Skoonmaak van perseel en pompe;
- Byhou van administrasie.
Main purpose of the position:
Provide services to OVK customers by performing filling station tasks.
Requirements:
- Grade 11;
- 6 months experience as a petrol attanded;
Skills:
- Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
- Listening skills;
- Can maintain good human relations (Work with diverse people. In cases where client cards “decline” – know how to handle the situation with the client).
Responsibilities:
- Perform functional tasks (such as pouring fuel, checking oil etc.);
- Cleaning of premises and pumps;
- Keeping up with administration.
Leave a Reply